|
|
|
|
Die Suid-Afrikaanse Raad op VerplegingRegulasies Betreffende die Beheer oor die Praktyk van Ingeskrewe VroedvroueDie Minister van Nasionale Gesondheid en Bevolkingsontwikkeling het kragtens artikel 45(1)(q) van die Wet op Verpleging, 1978 (Wet No. 50 van 1978), op aanbeveling van die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging, die regulasies in die Bylae hiervan uiteengesit, uitgevaardig.
BYLAEWoordomskrywing1. In hierdie regulasies beteken-
Hou van lyste van ingeskrewe vroedvroue in privaatpraktyk deur bepaalde beamptes2. (1) Elke bepaalde beampte hou 'n lys van ingeskrewe vroedvroue wat binne sy regsgebied 'n privaatpraktyk beoefen en oefen oor hulle praktyk beheer uit ingevolge hierdie regulasies. (2) 'n Ingeskrewe vroedvrou se naam, adres, bevolkingsgroep, geboortedatum, huwelikstaat en die datum waarop sy naam op die lys bedoel in subregulasie (1) geplaas is, word op die lys aangeteken. (3) Die datum van inskrywing by die raad en bewys van jaarlikse hernuwing van inskrywing word deur die bepaalde beampte aangeteken.
Verwydering van naam van lys3. (1) (a) 'n Bepaalde beampte moet die naam van 'n ingeskrewe vroedvrou van die lys bedoel in regulasie 2(1) verwyder indien-
(2) Die bepaalde beampte moet 'n ingeskrewe vroedvrou per geregistreerde pos van sodanige verwydering in kennis stel. (3) 'n Ingeskrewe vroedvrou kan aansoek doen om herinskrywing van sy naam op die lys.
Inspeksie van die praktyk van ingeskrewe vroedvroue4. (1) Die bepaalde beampte moet minstens een keer elke ses maande, hetsy persoonlik of deur 'n verteenwoordiger wat skriftelik deur hom daartoe gemagtig is, die volgende ten opsigte van elke ingeskrewe vroedvrou wie se naam op die lys verskyn ondersoek:
(2) 'n Bepaalde beampte moet-
|
|
© 2004 - 2010 South African Nursing Council
(Established by the Nursing Act, 1978) |